Contact Information
Contact Kühl Montessori
+27 15 298 8977
Visit Website
More Information

Kühl Montessori Kleuterskool

Kühl Montessori is ‘n privaat kleuterskool geleë te Thabo Mbekistraat 29A, Middestad, Polokwane.

Gestig in 2008 deur Petro Kühl. Spesialiseer in skoolgereedheid - haastig oppad na enige “groot skool”.

Ons dienste behels:

Kleuters ouderdomme 4 to 6 jaar.
Kleiner Klasse
Montessori leermetodes
Gekwalifiseerde personeel
Veilige Leeromgewing
Privaat Skool

Kühl Montessori is ‘n privaat skool geleë te Thabo Mbekistraat 29A, Middestad, Polokwane.

Gestig in 2008 deur Petro Kühl. Spesialiseer in remediërende onderrig en ondersteuning aan leerders met geringe ouditiewe, visuele en taktuele probleme.

Ons dienste behels:

Addisioneel kan hul by skaak en Playball inskakel.

This Ad has been viewed 99 times.

Find your pre-primary school and after school play group here. We show school contact details and website details when provided.