More Information

Vrolike Vinkies Pre-Prim (Malmesbury) Is A Pre-Primary School Specialising In Early Childhood Basic Education. Vrolike Vinkies Pre-Prim (Malmesbury) Is Found In The District Of West Coast. Vrolike Vinkies Pre-Prim (Malmesbury) Is A Independent School. Address Is Wesbank, Malmesbury And Postal Address Is Posbus 1066 Malmesbury, 7299. Contact Numbers Supplied Are (+27) 0224865231 And Cell (+27) 0835589629. Vrolike Vinkies Pre-Prim (Malmesbury) Is Located In The Western Cape.

Vrolike Vinkies Preprimêre Skool / Pre-Primary School

'n Skool waar elke kind saak maak.
'n Veilige opvoedkundige ruimte vir leer en speel !
Vriendelike ontspanne milieu.
Toegewyde ervare personeel.

Geleë oorkant Pelham Primêre Skool en naby Ridge Junior Primêre Skool.
Op die terrein van Grace Generation Church (voorheen N.G. Kerk - Suid).

Maksimum van 60 kleuters, 3 - 6 jaar.
Taalonderrig : Afrikaans & Engels

Graad R : Onderrig gebaseer op Nasionale Kurrikulum van Onderwys (KABV/CAPS)
Nasorgfasiliteit tot 17:00.
Skoolvakansies gesluit, volg departementele skoolkalender.
Kontak die skool enige tyd vir navrae en besigtiging. Inskrywings oop enige tyd deur die jaar.

This Ad has been viewed 93 times.

Find your pre-primary school and after school play group here. We show school contact details and website details when provided.